Ek het gemengde gevoelens hieroor. Ja, dis ‘n geleentheid vir ‘n verskeidenheid mense om geld te maak. Baie daarvan. En ‘n geleentheid vir die res van ons om geld uit te gee wat ons nie altyd het nie. Maar wat is verkeerd daarmee om ‘n diens aan te bied en mense daarvoor te laat betaal? Dis tog hoe ons ekonomie werk (of nie werk nie).
Niemand dwing so ver ek weet enigiemand om ‘n peperduur rooi roos of sjokoladehartjies of verspotte beertjies te koop en vir ‘n geliefde te gee nie. (Behalwe as subtiele skimpe as dwang gesien kan word.) En ek onthou nou weer hoe die graad 7-seuns in my skoolhoudae die trippie geniet het om hul Valentynskaartjies by die meisieskole te gaan afgee. Sekerlik gaan baie meisies se.
Christian Books / Christelike Boeke Harpazo – The Intra-Seal Rapture of the Church When it comes to books devoted to eschatology in general and the Rapture specifically, they often either read like a formal academic argument written solely for the benefit of scholars or employ the use of fiction to avoid directly handling the underlying biblical text. As with Jacob’s previous books and exhaustive list of sermons covering nearly every area of theology, Harpazo presents the doctrine of the Rapture and Resurrection in the strictest biblical sense possible, leveraging the handling of Scripture in the same manner as passed along to us by Christ through the Apostles and Early Church of the 1st century.